Search form

Eksodus 22:14

Wette oor leen of huur

14“Wanneer iemand ’n ander man se dier leen en ’n wilde dier byt dit dood of dit vrek, en die eienaar is nie daar wanneer dit gebeur nie, dan moet die man wat dit geleen het, ’n ander dier gee in die plek van die dier wat dood is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index