Search form

Eksodus 22:16

Iemand wat ’n meisie verlei

16“Wanneer ’n man ’n meisie verlei wat nie verloof is nie en hy slaap by haar, dan moet hy vir haar pa die bruidsprys gee en hy moet met die meisie trou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index