Search form

Eksodus 22:21

Vreemdelinge, weduwees en weeskinders

21“Julle mag nie slegte dinge doen aan ’n vreemdeling nie. Julle mag hom nie laat swaarkry nie. Julle moet onthou julle was ook vreemdelinge in Egipte.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index