Search form

Eksodus 22:24

24Ek sal baie kwaad word en Ek sal julle doodmaak. Dan sal júlle vroue weduwees word en júlle kinders sal weeskinders word.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index