Search form

Eksodus 22:6

Brand

6“Wanneer ’n man ’n vuur maak en die vuur verbrand ook ’n ander man se koring wat hy klaar afgesny en opmekaar gepak het, of dit verbrand sy koring wat nog groei of sy gras, dan moet die man wat die brand begin het, alles terugbetaal.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index