Search form

Eksodus 22:7

Mense wat geld of goed oppas van iemand anders

7“Wanneer iemand vir ’n ander man geld of goed gee om op te pas, en iemand anders steel dit uit die man se huis, en hulle vang die dief, dan moet die dief vir die eienaar twee maal soveel gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index