Search form

Eksodus 22:9

9“Mense stry partymaal oor ’n bees of ’n donkie of ’n skaap, of oor klere of oor enige iets wat weggeraak het, en iemand sê: ‘Dit is myne.’ Dan moet hulle vir God gaan vra wie is reg. God sal sê wie is skuldig, en dan moet die man wat skuldig is, vir die ander man twee maal soveel gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index