Search form

Eksodus 23:15

15Die eerste fees is die Fees van die Ongesuurde Brood. Julle moet sewe dae lank ongesuurde brood eet soos Ek vir julle gesê het. Julle moet die fees altyd op dieselfde dag van die maand Abib vier, want in hierdie maand het julle uit Egipte gekom. Julle almal moet dan vir My ’n offer bring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index