Search form

Eksodus 23:18

Offers

18“Julle mag nie die bloed van ’n dier wat julle vir My offer, saam met suurdeeg offer nie. Julle mag ook nie die vet van ’n dier wat julle offer, los tot die volgende oggend nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index