Search form

Eksodus 23:19

19Wanneer julle begin om koring af te sny en vrugte te pluk, dan moet julle die beste koring en vrugte bring na die tempel van julle God die Here. Julle mag nie ’n bok-lam in sy ma se melk kook nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index