Search form

Eksodus 23:21

21Julle moet goed luister na wat die engel sê. Julle moenie opstandig wees nie, want hy sal julle nie vergewe as julle verkeerd doen nie. Die engel kom om te doen wat Ek wil doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index