Search form

Eksodus 23:33

33Hulle mag nie saam met julle in julle land woon nie, want dan sal hulle vir julle leer om sonde te doen teen My en om hulle gode te dien. So sal hulle vir julle verkeerde dinge laat doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index