Search form

Eksodus 24:1

1Die Here het vir Moses gesê: “Kom teen die berg op na My toe, jy en Aäron, Nadab en Abihu en nog 70 leiers van die Israeliete. As julle nog ver van My is, dan moet julle buig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index