Search form

Eksodus 24:14

14Hy het vir die leiers gesê: “Wag hier vir ons totdat ons terugkom na julle toe. Aäron en Hur is by julle. As iemand ’n probleem het, dan moet hy na Aäron en Hur toe gaan.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index