Search form

Eksodus 24:4

4Moses het toe al die woorde van die Here neergeskryf en vroeg die volgende oggend ’n altaar gebou by die voet van die berg. Daar was twaalf gedenkstene, een vir elke stam van die Israeliete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index