Search form

Eksodus 24:7

7Hy het die boek geneem waarin hy alles geskryf het oor die verbond wat die Here met hulle gemaak het. Hy het dit vir die mense gelees, en hulle het gesê: “Ons sal alles doen wat die Here gesê het, ons sal gehoorsaam wees.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index