Search form

Eksodus 25:10

Die kis

10Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet ’n kis van doringhout maak. Dit moet twee en ’n halwe el lank, een en ’n halwe el breed en een en ’n halwe el hoog wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index