Search form

Eksodus 25:2

2“Jy moet met die Israeliete praat en sê hulle moet elkeen vir My ’n present bring. Elkeen moet self besluit wat hy vir My wil gee, en julle moet sy present aanvaar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index