Search form

Eksodus 25:23

Die tafel

23Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet ’n tafel van doringhout maak. Dit moet twee el lank, een el breed en een en ’n halwe el hoog wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index