Search form

Eksodus 25:31

Die lampstaander

31Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet ’n lampstaander van skoon goud maak. Die lampstaander moet ’n voetstuk hê, ’n stam, blomme en blomknoppe. Dit moet alles een stuk goud wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index