Search form

Eksodus 26:26-27

26-27Julle moet dwarspale maak van doringhout, vyf dwarspale vir die rame aan drie kante van die tempel-tent, aan die noordekant, die suidekant en die westekant. 28Die middelste dwarspaal tussen die rame moet lank wees, van een kant tot by die ander kant.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index