Search form

Eksodus 26:4-5

4-5Julle moet 50 blou lissies vaswerk aan een kant van elke stuk materiaal. Hulle moet ewe ver van mekaar wees. 6Julle moet dan ook 50 goue hakies vaswerk aan elke stuk materiaal sodat die hakies in die lissies kan haak, en sodat die stukke materiaal van die tempel-tent vas aan mekaar kan wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index