Search form

Eksodus 27:1

Die brandoffer-altaar

1Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet ’n altaar maak van doringhout, vyf el lank en vyf el breed en drie el hoog. Die altaar moet vier hoeke hê,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index