Search form

Eksodus 28:12

12en julle moet dit vaswerk aan die skouerbande van die skouer-kleed. Hierdie klippe sal My laat dink aan die seuns van Jakob. Wanneer Aäron voor My staan, dan sal hy hulle name op sy skouers dra om My te laat dink aan die twaalf stamme van Israel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index