Search form

Eksodus 28:14

14en julle moet twee kettinkies van skoon goud vir hulle maak. Julle moet die kettinkies draai soos ’n tou, en die gedraaide kettinkies vassit aan die goud waarin die klippe is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index