Search form

Eksodus 28:32

32In die middel van die oorkleed moet ’n gat wees waar die priester se kop kan deurgaan. Daar moet ’n sterk rand rondom die gat wees sodat dit nie kan skeur nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index