Search form

Eksodus 28:33

33Julle moet granate maak van blou, pers en bloedrooi wol-materiaal en julle moet dit vaswerk op die soom van die oorkleed. Langs elke granaat moet ’n goue klokkie wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index