Search form

Eksodus 28:35

35Aäron moet die oorkleed dra wanneer hy in die tempel werk. Almal sal dan die klokkies hoor lui wanneer hy in die tempel ingaan om na My toe te kom en wanneer hy weer uitgaan. As julle dit doen, dan sal Aäron nie sterf nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index