Search form

Eksodus 28:39

Die rok

39Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet vir Aäron ’n rok en ’n tulband van linne-materiaal maak en julle moet ’n skouer-serp maak en daarop borduur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index