Search form

Eksodus 28:4

4Dit is die klere wat hulle vir hom moet maak: ’n borssak, ’n skouer-kleed, ’n oorkleed, ’n rok met ’n soom, ’n tulband en ’n skouer-serp. Hulle moet hierdie gewyde klere maak vir jou broer Aäron en vir sy seuns sodat hulle priesters kan wees vir My.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index