Search form

Eksodus 28:8

8Die skouer-kleed moet ook ’n belt hê om dit om die priester se middellyf vas te maak. Hulle moet die belt van dieselfde materiaal maak, van goud, van blou, pers en rooi wol-materiaal en van goeie linne-materiaal.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index