Search form

Eksodus 29:1

Julle moet Aäron en sy seuns wy aan die Here

1Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet Aäron en sy seuns aan My wy sodat hulle my priesters kan wees. Julle moet ’n bul en twee skaap-ramme neem wat gesond is. Daar moet niks verkeerd wees met hulle nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index