Search form

Eksodus 29:30

30Aäron se seun wat ná hom die priester word, moet die klere sewe dae lank dra wanneer hy kom werk in die tent waar Ek aan julle verskyn.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index