Search form

Eksodus 29:31

31Julle moet al die vleis neem wat oorgebly het van die skaap-ram waarmee julle Aäron en sy seuns gewy het. Kook dit op ’n gewyde plek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index