Search form

Eksodus 29:40

40Saam met die eerste lam moet julle ’n issaron van die beste meel offer. Meng dit eers met ’n kwart hin skoon olyf-olie en ’n kwart hin wyn.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index