Search form

Eksodus 29:44

44Ek sal die tent wy waar Ek aan julle verskyn en ook die altaar. Ek sal ook vir Aäron en sy seuns wy sodat hulle my priesters kan wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index