Search form

Eksodus 30:1

Moses moet ’n wierook-altaar maak

1Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet ’n altaar maak om wierook op te brand. Julle moet dit van doringhout maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index