Search form

Eksodus 30:6

6Julle moet die altaar neersit voor die gordyn wat hang voor die kis waarin die tien gebooie moet kom. Sit dit neer voor die deksel van die kis waar Ek altyd aan julle sal verskyn.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index