Search form

Eksodus 32:30

Moses vra die Here om die volk se sonde te vergewe

30Die volgende oggend het Moses vir die volk gesê: “Julle het sonde gedoen, ’n baie groot sonde. Maar ek sal nou na die Here toe gaan en met Hom gaan praat. Miskien sal Hy julle sonde vergewe.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index