Search form

Eksodus 33:1

Die Here wil nie verder saam met die Israeliete gaan nie

1Die Here het vir Moses gesê: “Gaan nou hier weg, jy en die volk wat jy uit Egipte gebring het. Gaan na die land wat Ek vir Abraham, vir Isak en vir Jakob belowe het toe Ek gesê het: ‘Ek sal dit vir julle nageslag gee.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index