Search form

Eksodus 33:11

11Die Here het met Moses gepraat soos ’n man met sy vriend praat. Daarna het Moses teruggegaan na die kamp, maar sy helper, die jongman Josua, het nie weggegaan van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn nie. Josua was die seun van Nun.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index