Search form

Eksodus 34:15

15Julle mag nie ’n ooreenkoms maak met die mense wat in die land woon nie, want wanneer hulle die ander gode dien en vir hulle gode offer, dan sal hulle miskien vir julle ook uitnooi, en dan sal julle saam met hulle van daardie offers eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index