Search form

Eksodus 34:20

20Maar ’n donkie se eerste hings-vul moet julle loskoop. Julle moet ’n lam gee in die plek van die donkie. As julle nie die donkie-vul loskoop nie, dan moet julle sy nek breek. Julle moet al julle oudste seuns loskoop.”

Offers en feeste

“Julle moet altyd ’n offer saambring wanneer julle na die tempel kom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index