Search form

Eksodus 34:6

6Die Here het voor Moses verbygegaan en Hy het hard gesê: “Ek is die Here! Ek is ’n God wat goed is vir mense wat swaarkry en Ek is genadig. Ek is baie geduldig en vol liefde. Ek doen wat Ek belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index