Search form

Eksodus 35:23

23En elkeen wat blou, pers en rooi wol-materiaal en linne-materiaal en bokhaar-materiaal gehad het, het dit gebring, ook skaapvelle wat hulle rooi gekleur het en velle wat hulle sag gemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index