Search form

Eksodus 36:14

14Toe het hulle ’n seil gemaak van bokhaar-materiaal. Hulle moes die seil bo-oor die tempel-tent sit. Hulle het die seil van elf stukke bokhaar-materiaal gemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index