Search form

Eksodus 36:19

19Hulle het nog ’n seil vir die tent gemaak van skaapvelle wat hulle rooi gekleur het. Hulle het ook ’n seil gemaak van velle wat hulle sag gemaak het. Hulle het dit bo-oor die rooi seil gesit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index