Search form

Eksodus 37:1

Die kis

1Besaleël het ’n kis van doringhout gemaak. Die kis was twee en ’n halwe el lank, een en ’n halwe el breed en een en ’n halwe el hoog.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index