Search form

Eksodus 37:25

Die wierook-altaar

25Besaleël het ’n wierook-altaar van doringhout gemaak. Dit was vierkantig, een el lank en een el breed, en dit was twee el hoog. Die altaar en sy horings was een stuk hout.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index