Search form

Eksodus 37:27

27Hy het twee goue ringe gemaak en hy het dit vasgesit onder die rand aan die twee kante van die altaar. Hy het die dra-pale deur die ringe gesteek om die wierook-altaar te dra.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index